Skewer in Die Skemer - Kots Bpk


Voter pour Skewer in Die Skemer :
Voter Voter Voter Voter Voter Voter Voter Voter Voter Voter
Tweeter

Paroles de Kots Bpk - Skewer in Die Skemer

Ek lok hom uit,

ek begin te druk

As die sap eers stroom,

gaan ek lekker sluk.

Die swelsel groei,

die vel word blink

Die vrot ontplof,

die groot sweer stink.

Ek raak skoon jags,

want ek sien die wit

Ek bevoel die seer,

en smag na die pit.

Daai tyd van die jaar - wagtyd is nou klaar

Dis die moeite werd - wag vir die etter tert

Die pitsweer oes is hier(oes!) - eet die geel

ondier(smul!)

Ek kou en ek org,

want die sap is brak

Dis nou amper klaar,

die inhoud is vlak

Smul aan die gif,

suig my vingers af

Ek soek na nog,

maar die roof is saf

Ek huil en skree,

Imprimer Skewer in Die Skemer - Kots Bpk

Video de Kots Bpk - Skewer in Die Skemer

Commentaires sur Kots Bpk - Skewer in Die Skemer

Aucun commentaire sur Skewer in Die Skemer pour l'instant...

Commenter la musique de Kots Bpk - Skewer in Die Skemer

D'autres titres de Kots Bpk

Thématique sur la chanson : Skewer in Die Skemer de Kots Bpk

Haut de page