Ek Verlang Na Jou - Jim Reeves


Voter pour Ek Verlang Na Jou :
Voter Voter Voter Voter Voter Voter Voter Voter Voter Voter
Tweeter

Paroles de Jim Reeves - Ek Verlang Na Jou

Ja ek verlang na jou, my liefling

En ek droom van jou o so blou

Ja, ek dink net aan jou, my liefling

En my hart is 'n mantel van rou



Toe jy my verlaat het

Is my wreld verskeur

Die son het ophou skyn

En die maan het verkleur



Ja, kom nou terug na my, my liefling

Ek verlang na my liefling vanaand



Toe jy my verlaat het

Is my wreld verskeur

Die son het ophou skyn

En die maan het verkleur



Ja, kom nou terug na my, my liefling-

Ek verlang na my liefling vanaand

Imprimer Ek Verlang Na Jou - Jim Reeves

Video de Jim Reeves - Ek Verlang Na Jou

Commentaires sur Jim Reeves - Ek Verlang Na Jou

Aucun commentaire sur Ek Verlang Na Jou pour l'instant...

Commenter la musique de Jim Reeves - Ek Verlang Na Jou

D'autres titres de Jim Reeves

Thématique sur la chanson : Ek Verlang Na Jou de Jim Reeves

Haut de page